Sondagskool Lesreeks: Terug Skool toe!
NG Kenridge het ‘n reeks lesse vir graad 6 en 7’s geskryf wat jy gratis op DinkJeug se webtuiste in WORD formaat kan aflaai. Die eerste kwartaal se tema is “Terug skool toe” en fokus op die volgende temas wat kinders se geloofslewe by die skool raak: Intergriteit Indentiteit Positiewe groepsdruk Lig Vriendskap Kommunikasie Wysheid.…