Sondagskool Les: Reëls Jnr.

reels - groot

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe.  Junior lesse is kort en interaktief met baie praktiese aktiwiteite soos speletjies en illustrasies. Junior Sondagskool lesse bestaan uit G1-lesse asook Skolebediening lesse.

Reëls – Juniors

So aan die begin van die jaar is dit belangrik om die grense vas te maak met jou kinders sodat hulle kan weet wat toelaatbaar is en wat nie. ‘n Goeie manier is altyd om die kinders deel te maak van die proses, sodat hulle eienaarskap daarvan kan neem.

Hierdie is ‘n eenvoudige les waar die kinders self die reëls maak wat vir hulle belangrik is, daarna word dit ook geestelik deurgetrek.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

G1 – Reels

Volg die skakel hieronder na ons ander Junior Sondagskool Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/sondagskool-lesse-jnr/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s