Hierdie is ‘n heerlike aktiwiteit wat jy met ‘n bietjie kreatiwiteit in ‘n lekker speletjie kan omskep. Dit werk baie goed om met jou kinders by Kinderkerk te doen terwyl julle wag om te begin. Dis selfs dalk iets om met die groter kinders te probeer.
Deel jou kinders in pare op, en gee een blaai per paar. Elke paar is in kompetisie met mekaar, hulle moet kyk wie van die twee die meeste van ‘n prentjie die vinnigste kan kry.
Laai die aktiwiteite gratis hieronder in PDF formaat af.
Click to access picklebums_outdooradventurefindandcolour.pdf
Click to access picklebums_summmerfindandcolour.pdf
Click to access picklebums_christmasfindandcolour.pdf
Click to access picklebums_easterfindandcolour.pdf
Click to access Ready-Set-Scan-Freebie-Animals.pdf
Volg die skakel hieronder na ons ander speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.wordpress.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/02/07/speletjies-vind-en-kleur-in/ […]
LikeLike