AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.
Reg vir skool
Hierdie is ‘n funles met die tema: Reg vir skool. Dis ‘n heerlike manier om die nuwe jaar mee te begin, en al die belangrike skoolgoed en geestelike beginsels met die kleintjies te hersien.
Die les bestaan uit ‘n klomp speletjies wat met skool te doen het, maar dan ook geestelik deurgetrek word.
Laai die les hieronder in PDF formaat af:
kinderkerk les – funles – reg vir skool
Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk lesse:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2019/01/06/kinderkerk-les-funles-reg-vir-skool/ […]
LikeLike