Saalopening: 39. CHOMP – Begin van die Nuwe Jaar

39. groot

Hierdie is ons nege en dertigste Kort boodskap, Saalopening idee. 

CHOMP – Begin van die Nuwe Jaar

Die begin van ‘n nuwe jaar gaan gewoonlik met redelik senuwees, en partykeer selfs met vrees gepaard. Ons het besluit om hierdie kwessie in ‘n eenvoudig saalopening idee aan te spreek. 

chomp

Meeste van ons ken die CHOMP idee. Ons het dit gevat en ‘n kort, eenvoudige les daar rondom saamgestel. Jy kan natuurlik besluit waar en hoe jy dit wil gebruik. Ons het twee ysbrekers ingesluit, waarby jy dalk selfs van jou kollegas kan betrek.

Ons gebruik die voorbeeld van Dawid in die Bybel om aan die kinders te verduidelik dat ons na God kan gaan met ons probleme, en dat Hy ons help.

Laai die Saalopening les hieronder in PDF formaat af:

39. Saalopening – CHOMP – Begin van die nuwe jaar

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s