Saalopening: 47. Vriendskap
Hierdie is ons sewe en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee. Vriendskap: Inleiding: Vanoggend gaan ons bietjie oor vriendskap gesels. Wie van julle het ‘n BFF? Waarvoor staan BFF? Kom ons kyk gou wie het dieselfde BFF al die langste: 3 maande, 6 maande, 1 jaar, 2 jaar, 5 jaar, 10 jaar ens. Steek julle hande…