Saalopening: 25. Respek

Hierdie is ons vyf en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Respek Inleiding: Ons gaan vanoggend oor ‘n baie belangrike woord gesels – respek. Respek is moeilik om te verduidelik, maar dit beteken baie vir almal van ons. Ek dink die maklikste manier om dit te verduidelik is jy wys respek vir iemand deur die manier…

Saalopening: 24. Intergriteit

Hierdie is ons vier en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Intergriteit Inleiding: Ons gaan vanoggend oor ‘n groot woord praat wat ons baie hoor, maar nie altyd lekker weet wat dit beteken nie. Die woord is intergriteit. Speletjie: Bring ‘n paar klaar opgeblaasde ballonne saam. Jy speel musiek terwyl die kinders hulle ballonne in die…

Saalopening: 23. Liefde

Hierdie is ons drie en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee. Liefde Valentydsdag is om die draai, en ons wil sommer vroeg al die saalopening oor liefde ‘post’ sodat die van julle wat dit wil gebruik nog genoeg tyd sal hê om voor te berei. Valentynsdag is die ideale geleentheid om weer ‘n slag met ons…

Saalopening: 22. Die potlood-maker

Hierdie is ons twee en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee, en is geskryf deur Simonè Kotze. Storie: Die potlood-maker ‘n Potlood-maker het die volgende gesprek met ‘n potlood gevoer net nadat hy hom klaar gemaak en mooi geverf het. Hy het gesê: Voor ek jou die wêreld instuur, is daar vyf belangrike dinge wat jy…

Saalopening: 21. Terug skool toe

Hierdie is ons een en twintigste Kort boodskap, Saalopening idee: Terug skool toe. Terug skool toe Hierdie saalopening kort boodskap idee is lekker kort en prakties van aard. Jy kan dit eenvoudig hou of bietjie meer moeite daarvoor doen afhangende van jou opset. Dit gebruik die slangetjie en leertjie speletjie as konsep vir geleenthede wat…

Saalopening: 20. Betroubaarheid

Hierdie is ons twintigste Kort boodskap, Saalopening idee, en is geskryf deur Lienkie van Vuuren. Storie: Dawid en Jonathan se vriendskap Hierdie saalopening is geskik vir Laerskool kinders. Nadat Dawid vir Goliat doodgemaak het, het die mense gesing: Saul het mense by die duisende doodgemaak, maar Dawid het mense by die 10 000 doodgemaak! Toe…

Saalopening 19: Bly geestelik skerp

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Maak skerp jou byl Vir hierdie saalopening gebruik ons die bekend storie: maak skerp jou byl Die verhaal word vertel van ‘n jong man wat werk gesoek het. Die voorman het hom aangestel nadat hy ‘n groot boom vinnig en effefktief kon afkap. Dit het die…

Saalopening: 18. Die krag van woorde

Hierdie is ons negentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Die krag van woorde Wat by jou mond uitkom is altyd jou keuse. Dit kan goed of sleg wees, postitief of negatief, ons kan mooipraat van iemand, of kwaadpraat van iemand. Die storie van die twee paddas wat in ‘n put geval het, is ‘n goeie illustrasie…

Saalopening: 17. Die Coke blikkie

Hierdie is ons sewentiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die Coke blikkie Hierdie is ‘n ou bekende storie wat ons onlangs weer op afgekom het. Die rooi van die blikkie stel die bloed van Jesus voor. Die swart strepies is die sonde wat ek en jy doen. Die wit is reinheid, wanneer jy jou sonde…

Saalopening: 16. Wie is God?

Hierdie is ons sestiende Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Die blinde mans en die Olifant In ‘n klassieke verhaal word vertel van ‘n oeroue dorpie waar al die inwoners blind was. Eendag was ses van die dorpie se mans op pad. Hulle loop toe ‘n man raak wat op ‘n olifant gery het. Die ses…