Saalopening: 42. Hulpvaardigheid

42. groot

Hierdie is ons twee en veertigste Kort Boodskap, Saalopening idee.

Hulpvaardigheid:

In die tyd waarin is leef is hulpvaardigheid nie altyd iets wat ons meer tussen mense sien nie. Baie mense sal eerder ander pad kyk as om uit hulle pad te gaan om iemand te help.

Ons het die basis van die verhaal van die Barmhartige Samaritaan gebruik en aangepas om aan die kinders te verduidelik hoe belangrik hulpvaardigheid is.

Ons het ook ‘n eenvoudige ysbreker ingesluit waarmee die les begin kan word. Hierdie saalopening is geskik vir Laerskool leerders, maar kan maklik aangepas word vir Hoërskool leerders.

Laai die Saalopening les hieronder in PDF formaat af:

42. Saalopening – Hulpvaardigheid

Volg die skakel hieronder na ons ander Saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s