KIX Lesreeks 2: Abram tot Jakob se 12 Seuns

2. groot

Kix Kinderbediening is bedoel vir almal wie se passie dit is om die Here se kinders te help in hul geloofvorming. KiX Kinderbediening verskaf gratis volledige lesse, voorstelle vir projekte en aktiwiteite – alles om ’n professionele weekbediening aan laerskool- en voorskoolse kinders van 4-12 jaar te bied.

In hierdie tweede boek sal jy ses lesse met die volgende temas vind:

  1. Abram
  2. Abram smeek vir ander
  3. Abraham en die besoekers
  4. Isak en Rebekka
  5. Jakob en Esau
  6. Jakob se 12 seuns

Hierdie reeks bestaan uit 21 blaaie wat jy almal gratis by die skakel hieronder kan aflaai en print:

Click to access KIX-Boek-2-Abram-tot-Jakob.pdf

Volg die skakel hieronder na KIX se ander lesreekse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kix-lesreekse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s