COVID 19: Inkleurboeke

Vector Cartoon Illustration of Group of People Wearing Face Masks Holding Big Empty Sign. Pollution, Coronavirus,epidemic or Infection Concept.

Ons volgende COVID 19 hulpbron is gratis inkleurboeke. Daar is heelwat op die internet beskikbaar, maar dis omtrent ‘n gekrap om hulle in die hande te kry.

St Jude 

Hierdie is regtig een van die mooiste inkleurboeke beskikbaar, die prentjies is pragtig en die teks baie eenvoudig, en dis gratis. St Jude het ook ‘n oulike gratis COVID 19 Aktiwiteits boek in Engels vir groter kinders beskikbaar.

0002aa

Laai die inkleurboek gratis hieronder in WORD formaat af:

St Jude – Together – Koronavirus vir Kinders Inkleurboek

St Jude – Together – Coronavirus for Kids – Coloring Book

St Jude – coronavirus-activity-book-together-english

Children’s Hospital

Children’s Hospital of Richmond at VCU het ook ‘n oulike inkleurboek wat jy gratis hieronder in Afrikaans en Engels in WORD formaat kan aflaai:

Chore Defenders - Richmond magazine

Laai die Inkleurboeke gratis hieronder in WORD formaat af:

COVID-Helde Inkleurboek

Core Defenders Coloring Book

GUAM Departement

Die Guam Departement van Gesondheid en Sosiale ontwikkeling het ook ‘n oulike inkleurboek wat jy gratis hieronder in Afrikaans en Engels in WORD formaat kan aflaai:

0001

Laai die Inkleurboeke gratis hieronder in WORD formaat af:

GUM – COVID 19 Kinder Inkleurboek

GUM – COVID 19 Kids Coloring Book

School Diva

Op hierdie webtuiste is daar heelwat hulpbronne te koop, maar daar is die oulikste gratis COVID 19 hulpbronne beskikbaar. Die boekies bestaan uit die basiese COVID 19 inligting met prentjies wat die kinders kan inkleur.

Volg die skakel hieronder na die gratis hulpbronne en soek dan vir die Be Brave Posters, Be Brave Booklet; Wees Dapper Plakkate en Wees Dapper Boekie, soek die voorbeelde hieronder:

https://schooldiva.co.za/product-category/freebies/

afs

asg

Laai die boekies gratis hieronder in PDF formaat af:

Wees Dapper Boekie

Be Brave Booklet

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

2 comments

  1. Baie dankie vir al die awesome materiaal wat julle opsit. Mag julle uit julle sokkies geseën word!! Uit ‘n sonnige Limpopo.

    Like

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s