Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Engele van die Bybel
Engele van die Bybel
Engele is nie sag en donsig soos die prentjies op valentynskaartjie nie. Hulle lyk ook nie soos oulike vet babatjies nie. Engel is magtig hemelwesens wat deur God gestuur word vir spesifieke take. Met hierdie Bybelvasvra probeer ons om ‘n beter prentjie kry oor Engele en wat hulle taak is.
Laai die Bybelvasvra: Engele van die Bybel hieronder in PDF formaat af:
Bybelvasvra – Engele van die Bybel
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees: