Bybelvasvra 24: Manne van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete, Konings en Vroue van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Manne van die Bybel te leer. Jy kan hierdie…

Bybelvasvra 23: Vroue van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete en Konings van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Vroue van die Bybel te leer. Jy kan hierdie Bybelvasvra…

Bybelvasvra 22: Konings van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Konings van die Bybel te leer. Jy kan hierdie Bybelvasvra natuurlik gebruik…

Bybelvasvra 21: Profete van die Bybel

Vir hierdie Bybelvasvra het ons die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Profete te leer. Jy kan hierdie Bybelvasvra natuurlik gebruik met of sonder die woord puzzles. Die gepaste woord puzzle…

Bybelvasvra 20: Wie het dit gesê?

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Wie het dit gesê?” Wie het dit gesê? Hierdie Bybelvasvra kan vir ‘n familieaand gebruik word. Daar is hele paar bekende aanhalings uit die Bybel, en dan is daar ‘n paar minder bekendes. Daag die familie uit vir ‘n interessante aand rondom die Bybel! Laai die Bybelvasvra: Wie het dit…

Bybelvasvra 19. Engele van die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Engele van die Bybel Engele van die Bybel Engele is nie sag en donsig soos die prentjies op valentynskaartjie nie. Hulle lyk ook nie soos oulike vet babatjies nie. Engel is magtig hemelwesens wat deur God gestuur word vir spesifieke take. Met hierdie Bybelvasvra probeer ons om ‘n beter prentjie…

Bybelvasvra 18. Bybel Vallains

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Bybel Vallains. Bybel Vallains Hier is nou ‘n lekker interessante Bybelvasvra – Die vallains – “Bad Boys” van die Bybel. Moet net nie ‘n fout maak nie, daar is ‘n hele paar “Bad Girls” tussen hulle!! Kom toets julle gesin se kennis oor die vallains van die Bybel. Daar is…

Bybelvasvra 17. Pa’s van die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Pa’s van die Bybel. Pa’s van die Bybel Is jy opsoek na iets ‘anders’ om vir Vadersdag te doen? Hier is ‘n lekker Bybelvasvra rondom die Pa’s van die Bybel! Kyk wie die meeste vrae reg kan antwoord. Laai die Bybelvasvra: Pa’s van die Bybel, hieronder in PDF formaat af:…

Bybelvasvra 16. Paasfees

Met Paasfees om die draai het ons ‘n bielie van ‘n Bybelvasvra vir julle saamgestel. Paasfees Met kinders wat by die huis is, en baie mense wat tans nie by kerke kan uitkom nie, is hierdie ‘n heerlike manier om deur die Paasfees verhaal met jou gesin te werk. Ons het al die ‘hoofgebeure’ in…

Bybelvasvra 15: Bybelgenootskap

In hierdie Bybelvasvra post wil ons julle bekendstel aan die Bybelgenootskap se Afrikaanse Bybelvasvra afdeling. Bybelgenootskap Jy sal op die Bybelgenootskap se webtuiste ‘n klomp interessante Bybelvasvra temas vind. Elkeen is ‘n aanlyn vasvra met veelkeusige vrae wat jy moet beantwoord. Jy kan dit egter neerskryf vir latere gebruik. Hieronder is ‘n lys. met die…