Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Wie het dit gesê?”
Wie het dit gesê?
Hierdie Bybelvasvra kan vir ‘n familieaand gebruik word. Daar is hele paar bekende aanhalings uit die Bybel, en dan is daar ‘n paar minder bekendes. Daag die familie uit vir ‘n interessante aand rondom die Bybel!
Laai die Bybelvasvra: Wie het dit gesê? hieronder in PDF formaat af:
Bybelvasvra – Wie het dit gesê
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees: