GW Kinderkerk Les 5: Die Toring van Babel

5. groot

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.

5. Die Toring van Babel

Ons vyfde GW Kinderkerk les handel oor die Toring van Babel, die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 11:1-9. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.

Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:

5. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKER LES – Die Toring van Babel

Laai die JPG files hieronder af:

5. Die Toring van Babel

5a. Die Toring van Babel

5b. Die Toring van Babel

Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s