Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk Lesse is vir Laerskool kinders bedoel.
Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
4. Die reënboog – God se belofte
Ons vierde GW Kinderkerk les handel oor Die reënboog – God se belofte, die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 8-9. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
4. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Die verhaal van Noag – Die reenboog-belofte
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/