GW Kinderkerk Les 4: Die reënboog – God se belofte

Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk Lesse is vir Laerskool kinders bedoel. Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG…