Vir hierdie Bybelvasvra het ons die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Profete te leer.
Jy kan hierdie Bybelvasvra natuurlik gebruik met of sonder die woord puzzles. Die gepaste woord puzzle is by elke vraag ingesluit, maar jy kan die volledige stel by die skakel hieronder aflaai:
https://algoagemeenskapskerk.com/2021/01/08/bybel-woord-puzzle-1-profete-van-die-bybel/
Laai die Bybelvasvra: Profete van die Bybel met woord puzzles ingesluit hieronder in PDF formaat af:
Bybelvasvra – Profete van die Bybel
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees: