Bybelvasvra 15: Bybelgenootskap

15. groot - bybelgenootskap

In hierdie Bybelvasvra post wil ons julle bekendstel aan die Bybelgenootskap se Afrikaanse Bybelvasvra afdeling.

Bybelgenootskap

Jy sal op die Bybelgenootskap se webtuiste ‘n klomp interessante Bybelvasvra temas vind. Elkeen is ‘n aanlyn vasvra met veelkeusige vrae wat jy moet beantwoord. Jy kan dit egter neerskryf vir latere gebruik. Hieronder is ‘n lys. met die temas.

  • Betekenis van name
  • Wonderwerke in die Bybel
  • Die kruisiging, opstanding en opvaarding van Jesus
  • Ester
  • Plekke van die Bybel
  • Jona
  • Simbole en kleure
  • Werkers van die Bybel: Hul beroep en gereedskap
  • Voorwerpe van die Bybel
  • Noag se ark
  • Die twaalf dissipels
  • Die geboorte van Jesus
  • Vroue in die Bybel
  • Hoe goed ken jy die Bybel se diereryk?
  • Mans in die Bybel (Ou Testament)
  • Jesus
  • Waar kan jy dit in die Bybel vind?

Volg die skakel hieronder na die Bybelgenootskap se Bybelvasvra afdeling:

https://www.bybelgenootskap.co.za/index.php/af/hulpmiddels/bybelvasvra

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s