Bybelvasvra 25: Het jy geweet?

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Het jy geweet? Het jy geweet? Soos ek deur die Bybel werk kom ek op die interessanste dinge af wat ek nie geweet het nie. Dan besef ek elke keer maar net weer watter groot skat die Bybel is, en dat ons nooit al die skatte sal kan ontdek nie.…

Bybelvasvra 18. Bybel Vallains

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Bybel Vallains. Bybel Vallains Hier is nou ‘n lekker interessante Bybelvasvra – Die vallains – “Bad Boys” van die Bybel. Moet net nie ‘n fout maak nie, daar is ‘n hele paar “Bad Girls” tussen hulle!! Kom toets julle gesin se kennis oor die vallains van die Bybel. Daar is…

Bybelvasvra 17. Pa’s van die Bybel

Ons volgende Bybelvasvra katergorie is Pa’s van die Bybel. Pa’s van die Bybel Is jy opsoek na iets ‘anders’ om vir Vadersdag te doen? Hier is ‘n lekker Bybelvasvra rondom die Pa’s van die Bybel! Kyk wie die meeste vrae reg kan antwoord. Laai die Bybelvasvra: Pa’s van die Bybel, hieronder in PDF formaat af:…

Bybelvasvra 16. Paasfees

Met Paasfees om die draai het ons ‘n bielie van ‘n Bybelvasvra vir julle saamgestel. Paasfees Met kinders wat by die huis is, en baie mense wat tans nie by kerke kan uitkom nie, is hierdie ‘n heerlike manier om deur die Paasfees verhaal met jou gesin te werk. Ons het al die ‘hoofgebeure’ in…

Bybelvasvra 15: Bybelgenootskap

In hierdie Bybelvasvra post wil ons julle bekendstel aan die Bybelgenootskap se Afrikaanse Bybelvasvra afdeling. Bybelgenootskap Jy sal op die Bybelgenootskap se webtuiste ‘n klomp interessante Bybelvasvra temas vind. Elkeen is ‘n aanlyn vasvra met veelkeusige vrae wat jy moet beantwoord. Jy kan dit egter neerskryf vir latere gebruik. Hieronder is ‘n lys. met die…

Bybelvasvra 14: Raai wie?

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Raai wie?” Raai wie? Hierdie Bybelvasvra is aangepas uit die Juig tydskrif Januarie 2020 bl. 12. Meeste van die vrae is baie onbekend, en daarom het ons teksverse bygesit om dit makliker te maak om die antwoorde te kry. Laai die Bybelvasvra: Raai wie? hieronder in PDF formaat af: Bybelvasvra…

Bybelvasvra 13: Liefde

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Liefde. Liefde  Hierdie is so lekker ‘bonus’ Bybelvasvra, ons het sommer twee oor die liefde geskryf. Die eerste vasvra handel oor God se liefde vir ons en ons liefde vir Hom. Die tweede vasvra handel oor ‘n paar Bybelse liefdesverhale. Hierdie is selfs ‘n lekker hulpmiddel van ‘n valentynsaand vir…