Bybelvasvra 18. Bybel Vallains

18. vallains - groot

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Bybel Vallains.

Bybel Vallains

Hier is nou ‘n lekker interessante Bybelvasvra – Die vallains – “Bad Boys” van die Bybel. Moet net nie ‘n fout maak nie, daar is ‘n hele paar “Bad Girls” tussen hulle!!

Kom toets julle gesin se kennis oor die vallains van die Bybel. Daar is ‘n paar leidrade by elke vallain, en dan teksverse waar julle meer oor hulle kan lees.

Laai die Bybelvasvra: Bybel vallains hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Bybel Villains

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s