COVID 19: Plakkate

plakkate - groot

Ons COVID 19: Gratis Hulpbronne post het te lomp begin raak met al die hulpbronne, daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne.

School Diva

Op hierdie webtuiste is daar heelwat hulpbronne te koop, maar daar is die oulikste gratis COVID 19 hulpbronne beskikbaar.

Volg die skakel hieronder na die gratis hulpbronne en soek dan vir die Be Brave Posters, Be Brave Booklet; Wees Dapper Plakkate en Wees Dapper Boekie, soek die voorbeelde hieronder:

afs

asg

Die boekies bestaan uit die basiese COVID 19 inligting met prentjies wat die kinders kan inkleur. Die plakkate is pragtige in kleur wat jy net kan uitdruk en in jou klas kan opplak.

Volg  die skakel hieronder na hulle blad en soek net die voorbeelde hierbo!

https://schooldiva.co.za/product-category/freebies/

In a Flash

Besoek gerus “In a Flash” se Facebook blad. Daar is die pragtigste plakkate wat jy gratis kan kry (Afrikaans EN Engels). Jy stuur net vir hulle ‘n whatsapp boodskap en hulle stuur die plakkate vir jou in gratis in PDF formaat! Hierdie is ‘n ‘screenprint’ van waarna jy moet soek!

as

Laai die plakkate gratis hieronder in PDF formaat af:

COVID-19 Plakkate

COVID-19 Posters

Volg  die skakel hieronder na hulle blad en soek net die screenprint!

https://www.facebook.com/In-a-Flash-366626000490804/

Juffrou met hart

Juffrou met hart het ook ‘n oulike gratis plakkaat wat jy op haar webtuiste kan aflaai.

juf 1

Hierdie is ‘n templaat wat “ge-edit” kan word om by jou skool se behoefte te pas.  Daar is ‘n plek waar die skool se wapen aangedui kan word, asook plekke waar jou skool se naam ingetik kan word.  Dit is in powerpoint, maar kan A3 of A4 uitgedruk word.

Laai dit gratis by die skakel hieronder af:

Corona Virus Maatreëls vir Skool

Wes-Kaap Regering

Die Wes-Kaap regering het sommer ‘n hele klomp oulike, gratis Afrikaanse posters wat jy by die skakel hieronder kan aflaai. Hier is ‘n voorbeeld van een van die plakkate.

14

Laai dit gratis by die skakel hieronder af:

https://wcedonline.westerncape.gov.za/back-school-covid-19-resources-schools

JIVE Media

Jive Media het drie verskillende ‘posters’ oor COVID 19 wat hulle “Hay’khona Corona” noem wat jy ook gratis in verskillende tale (ook Afrikaans) kan aflaai.

Picture-1-1030x554

Laai dit gratis by die skakel hieronder af:

https://jivemedia.co.za/category/media/comics/

Afrikaans.com

Afrikaans.com het ook twee oulike plakkate wat jy gratis kan aflaai.

Covid-19-plakkaat

https://afrikaans.com/leerhulp/versiering-vir-jou-klaskamer/

Bunny on a Cloud

Sjoe, hier is nou regtig ‘n oulike gratis hulpbron. Jy sal “Bunny on an Cloud” se gratis hulpbron op ‘teachers pay teachers’ se webtuiste by die skakel hieronder kry. Met hierdie hulpbron kry jy ‘n KLOMP gratis COVID-19 prentjies gratis in ‘n Zip-file wat jy dan kan gebruik. Daar is in kleur asook in swart en wit. Hiermee kan jyself jou eie plakkate volgens jou eie smaak maak.

bunny 2

https://www.teacherspayteachers.com/FreeDownload/How-To-Wear-A-Mask-Clipart-by-Bunny-On-A-Cloud-5335683

Superheroes

Hier is nog ‘n soortgelyke hulpbron op ‘teachers pay teachers’ se webtuiste. By die skakel hieronder kan jy gratis prentjies vir plakkate met COVID-10 Superheroes aflaai.

heros 2

https://www.teacherspayteachers.com/Product/FREE-Superheroes-wear-masks-clip-art-Melonheadz-Clipart-5500602

Teaching Resources

Hierdie webtuiste het sommer ‘n KLOMP gratis COVID 19 plakkate in Afrikaanse en Engels. Hieronder is ‘n screenprint van die plakkate wat jy gratis kan aflaai.

gratis 2

Hier is so bietjie meer detail oor van hulle:

ek dra my masker

geen masker geen toegang

Gaan loer gerus daarna by die skakel hieronder:

https://teachingresources.co.za/page/4/?s=covid&post_type=product&utm_campaign=Teacha+%7C+Resources+on+social+media&utm_source=facebook&utm_medium=social&utm_content=Teacha+Resources

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s