COVID 19: Stories vir Kinders

stories vir kinders - groot

Ons COVID 19: Gratis Hulpbronne post het te lomp begin raak, met al die hulpbronne, en daarom het ons dit opgedeel in drie post. COVID 19 Plakkate; Stories en Gratis hulpbronne

LAPA Uitgewers

Met Lapa Uitgewers se toestemming deel ek graag die vertaalde gratis Afrikaanse boek: Koronavirus: ‘n boek vir kinders, se PDF formaat met julle hieronder, asook die Engelse weergawe.

Coronavirus

Laai die Afrikaanse en Engelse stories gratis hieronder in PDF formaat af:

Koronavirus_’n Boek vir kinders

Coronavirus – A Book For Children

Okay en die Virus

Dan is hier nog ‘n oulike boek vir kinders wat jy weereens gratis in verskeie tale (insluitend Afrikaans) kan aflaai. Volg die skakel hieronder en kies die taal waarin jy dit wil aflaai:

unnamed

Laai die Afrikaanse en die Engelse stories gratis hieronder in PDF formaat af:

Oaky en die virus

Oaky and the Virus

Volg die skakel hieronder na hulle webtuiste:

https://www.oaky.co.za/

Jan Louwrens

Jan Louwrens is ‘n 11 jarige Graad 5 seun van Paarl Boy’s Primêre skool in die Weskaap wat deur die maatskappy Food for Mzanzi genader is om ‘n storiesprent reeks oor COVID 19 vir kinders te ontwerp.

‘n Nuwe weergawe van hierdie storiesprent word elke Dinsdag gratis in Suid -Afrika se 11 tale by die skakel hieronder gepubliseer.

Covid19-battle-02

Volg die skakel na hierdie oulike storie:

https://www.foodformzansi.co.za/battle-of-covid-19/

Martie Janse van Rensburg

Martie het hierdie oulike storie / gids vir haar jongste Graad R kind geskryf om die nuwe regulasies te verstaan. Ons deel haar hulpbronne met haar toestemming.

Laai die Afrikaanse en Engelse stories gratis hieronder in PDF formaat af:

Kom ons gaan skool toe – Covid19

Back to school – Covid 19

COVID 19 vir Kinders

Ek weet nie wie hierdie oulike storie geskryf het nie, maar jy kan dit oral op die internet gratis aflaai. Dis beskikbaar in Engels sowel as in Afrikaans.

Screenshot-2020-03-13-at-12.13.56

Laai die Afrikaanse en Engelse stories gratis hieronder in PDF formaat af:

Covid-19-vir-kinders

COVID 19 for children

Gratis stories vir jong kinders

Speelterapeut Wietske Boon het Hospitaalstories vir jong kinders begin skryf met die oog daarop om kinders voor te berei op mediese prosedures en sodoende trauma te voorkom. Veral met die uitbreek van die koronavirus en die staat van inperking, word die vrae al hoe meer en is dit belangriker as ooit om  die jongspan in te lig oor die siekte en die maatreëls wat in plek moet wees om dit te voorkom.

12

13

Jy kan haar ses gratis boekies by die skakel hieronder aflaai:

Gratis stories vir jong kinders

Autism Little Learners

Gaan loer gerus by hierdie webtuiste na die oulike gratis storie: Wearing a mask,  in Engels en in Afrikaans beskikbaar. Daar is nog heelwat ander hulpbronne op die webtuise oor COVID 19 in Engels beskikbaar.

WearingAMaskStoryforChildren.COver

Laai die Afrikaans en die Engelse stories gratis hieronder in PDF formaat af:

Mask Story – Afrikaans

WearingAMaskStoryforChildren

Volg die skakel hieronder na die storie: Wearing a mask:

https://www.autismlittlelearners.com/2020/04/wearing-mask-story-for-children.html

Engelse Stories

Die volgende COVID 19 stories is ongelukkig net in Engels beskikbaar:

Global Health

Global Health het ‘n kompetisie uitgereik waarin skrywers uitgedaag is om Kinderboeke oor COVID 19 te skryf en te illustreer. Hierdie boeke is almal gratis in Engels beskikbaar. Laai hulle hieronder in PDF formaat af:

stories

Laai die stories gratis hieronder in PDF formaat af:

1. COVID -19 Helpers – Bacon Lee-Eghi

2. Bray Bray Conquers the coronavirus

3. Together – Poplawski Rausch

4. We’re Going to be OK

5. What color is today

English Coronavirus Stories

stories

Laai die stories gratis hieronder in PDF formaat af:

1. The+Class+That+Can-Coronavirus-Teacher-PDF

2. Explaining-Coronavirus-to-Kids-booklet

3. Coronavirus-Kids-Guide

4. Let-All-Kids-Know-About-Coronavirus-and-COVID-19-INMED-ebook-web

5. Caring for Each Other and Ourselves During the Coronavirus

The Story of the Oyster and the Butterfly:

Oyster-and-butterfly-770x500

Laai die storie gratis hieronder in PDF formaat af:

The story of the oyster and the Butterfly

Captain Corona and the 19 COVID Warriors

captain corona and the 19 covid warriors

Laai die storie gratis hieronder in PDF formaat af:

CaptainCorona19COVIDWarriors_MelissaGratias

Volg die skakel hieronder na ons ander COVID 19 Hulpbronne:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/covid-19/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s