Ons volgende Bybelvasvra kategorie is Liefde.
Liefde
Hierdie is so lekker ‘bonus’ Bybelvasvra, ons het sommer twee oor die liefde geskryf.
Die eerste vasvra handel oor God se liefde vir ons en ons liefde vir Hom. Die tweede vasvra handel oor ‘n paar Bybelse liefdesverhale. Hierdie is selfs ‘n lekker hulpmiddel van ‘n valentynsaand vir volwassenes.
Laai die Bybelvasvra: Liefde hieronder in PDF formaat af:
Bybelvasvra – Bybel Liefdesverhale
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees: