Bybelvasvra 14: Raai wie?

14. groot - raai wie

Ons volgende Bybelvasvra kategorie is “Raai wie?”

Raai wie?

Hierdie Bybelvasvra is aangepas uit die Juig tydskrif Januarie 2020 bl. 12. Meeste van die vrae is baie onbekend, en daarom het ons teksverse bygesit om dit makliker te maak om die antwoorde te kry.

Laai die Bybelvasvra: Raai wie? hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Raai wie

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra Idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s