Jeug Gebedsaand: God se pad

god se pad - groot

Ons is hierdie kwartaal besig om Bybelkennis by ons kinders te probeer vaslê, en glo my dis ‘n BAIE kreatiewe reis, want dis nie so maklik met die groter kinders nie.

God se pad

Hierdie gebedsaand is deel van ons reis. Ons gebruik van die dele wat ons reeds behandel het in hierdie gebedsaand om sekere begrippe weer vas te lê en te behandel.

  1. Sonde en vergifnis
  2. God laat alles te goede meewerk
  3. Laat God jou die pad wys
  4. God wil die belangrikste in jou lewe wees.

Hierdie gebedsaand is ‘n lekker ‘basis’ vir die jaar, al het jy nie die lesse gedoen wat ons doen nie.

Laai die jeug gebedsaand hieronder in PDF formaat af:

Jeug Gebedsaand – God se pad

Volg die skakel hieronder na ons ander Jeug Gebedsaande:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gebedsaande/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s