Jeug Gebedsaand: God se pad
Ons is hierdie kwartaal besig om Bybelkennis by ons kinders te probeer vaslê, en glo my dis ‘n BAIE kreatiewe reis, want dis nie so maklik met die groter kinders nie. God se pad Hierdie gebedsaand is deel van ons reis. Ons gebruik van die dele wat ons reeds behandel het in hierdie gebedsaand om…