Jeug Gebedsaand: God se karakter

Wanneer dit by ons kleintjies kom het ons nooit ‘n probleem met bid nie. Op ‘n Woensdagaand by EPIC Jeug is daar so baie wat wil bid dat dit amazing is om dit te beleef. Om die ouer kinders te kry om te bid is egter ‘n heel ander storie, en ons sien soos die…

Jeug Gebedsaand: Jabes se gebed

Algoa Gemeenskapskerk het die opdrag by die Here gekry om Jabes se gebed oor ons persoonlike lewens, asook oor die gemeente te begin bid. Dis seker een van die wonderlikste gebede om te bid, maar min mense verstaan werklik WAT hulle bid. As jy die gebed lees dan voel dit amper soos ‘voorspoed teologie’ waarmee…

Jeug Gebedsaand: Dissipel van Jesus

Dis die begin van ‘n nuwe jaar, en in meeste gemeentes word binnekort ‘n week van gebed gehou. Miskien is dit tyd (as julle dit nie alreeds doen nie), om ons kinders op ‘n manier daarby betrokke te kry. Baie volwassenes sukkel om te bid omdat hulle dit nie as kinders geleer is nie, en…

Juniors: Week van Gebed 2

Ons het hierdie jaar se Skole Bediening by Laerskool Piet Retief sommer afgeskop met ‘n Week van Gebed na al die Sport-malheid van die eerste paar weke verby was. Dis regtig ‘n wonderlike manier om ‘n jaar saam met die kinders te begin. Hier is ‘n kort opsomming van elke dag se gebedspunte: DAG 1:…

Juniors: Week van Gebed 1

Soos ons reeds onder ons Skole Bediening blad verduidelik het, is ons baie betrokke by bedieninge in plaaslike skole. Ons bedien elke Vrydagmiddag by Laerskool Piet Retief ongeveer 60 kinders vir 45 minute na skool met die Woord op ‘n interaktiewe manier in kleingroepe. Ons het in 2016 tydens die Jerigo Mure se “24/7 on…