Bybelvasvra 24: Manne van die Bybel

24 groot

Vir hierdie Bybelvasvra het ons soos vir die Profete, Konings en Vroue van die Bybel, die Bybel Woord Puzzle speletjie as basis gebruik, en by elke woord puzzle ‘n vraag gevoeg. Hierdie is ‘n heerlike manier om jou kinders, eintlik die hele gesin, bietjie oor die Manne van die Bybel te leer.

Jy kan hierdie Bybelvasvra natuurlik gebruik met of sonder die woord puzzles. Die gepaste woord puzzle is by elke vraag ingesluit, maar jy kan die volledige stel by die skakel hieronder aflaai:

https://algoagemeenskapskerk.com/2021/03/05/bybel-woord-puzzle-5-manne-van-die-bybel/

Laai die Bybelvasvra: Manne van die Bybel met woord puzzles ingesluit hieronder in PDF formaat af:

Bybelvasvra – Manne van die Bybel

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybelvasvra idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybelvasvra/

3 comments

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s