GW Kinderkerk Les 17: Jakob se droom

17. groot

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.

17. Jakob se droom

Ons sewentiende GW Kinderkerk les handel oor Jakob se droom. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 27:4- 28:22. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.

Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:

17. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Jakob se droom

Laai die JPG files hieronder af:

17. Jakob se droom

17a

Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s