Kinderkerk Les: Funles – Hou aan Jesus vas

hou aan Jesus vas - groot

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Hou aan Jesus vas

Hierdie is ‘n funles met die tema: Hou aan Jesus vas. Met al die onsekerhede rondom COVID is dit baie belangrik dat ons ons kleintjies daaraan herinner dat Jesus ons nogsteeds vashou.

Hierdie les word deur middel van speletjies gespeel, wat elke keer deurgetrek word na ‘n beginsel om aan Jesus vas te hou. Die speletjies is almal gemik op sosiale afstand.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Funles – Hou aan Jesus vas

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/kinderkerk-lesse/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s