Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
24. Josef se broers koop koring
Ons vier en twintigste GW Kinderkerk les handel oor Josef wat se broers koring in Egipte kom koop. Die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 42-45. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids. Met hierdie les is ons klaar met die boek Genesis.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
24. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Josef se broers kom koring koop
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/
Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/