Grendeltyd WhatsApp Kinderkerk Lesse is vir Laerskool kinders bedoel.
Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.
1. Adam en Eva doen sonde
Ons eerste GW Kinderkerk les handel oor Adam en Eva wat sonde doen, die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 3. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.
Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:
1. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – Adam en Eva doen sonde
Laai die JPG files hieronder af:
Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:
https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/