GW Kinderkerk Les 8: God sluit ‘n verbond met Abraham

8. groot

Hierdie lesse bestaan uit ‘n Bybelgedeelte wat uit verskeie Kinderbybels saamgestel is. Die les handel dan oor die Bybeldeel, en is so uitgewerk dat ouers dit self met hulle kinders kan doen. Aan die einde van die post is die les in PDF formaat, asook JPG files (prentjies) wat jy vir die ouers kan WhatsApp.

8. God sluit ‘n verbond met Abraham

Ons agste GW Kinderkerk les handel oor God wat ‘n verbond met Abraham sluit, die skrifdeel wat ons daarvoor gebruik is Genesis 17. Die ‘les’ bestaan uit vrae, aktiwiteite en ‘n gebedsgids.

Laai die GW Kinderkerk les hieronder in PDF formaat af:

8. GRENDELTYD WHATSAPP KINDERKERK LES – God sluit ‘n verbond met Abraham

Laai die JPG files hieronder af:

8a. God sluit 'n verbond met Abraham 1

8b. God sluit 'n verbond met Abraham 2

Lees meer oor hierdie lesse by die skakel hieronder:

https://algoagemeenskapskerk.com/2020/07/16/grendeltyd-whatsapp-kinderkerk-lesse/

Volg die skakel hieronder na die ander lesse in die reeks:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/gw-kinderkerk-lesse/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s