Hidden Pictures is een van die heerlikste hulpbronne om met jou kinders te gebruik. Die lekkerste van hidden pictures is dat daar nie ‘n ouderdomsbeperking op dit is nie, groot en klein geniet dit!
Hidden Pictures
In ons huis, en by die Jeug kan die kinders letterlik nie genoeg daarvan kry nie. Daar is ‘n groot verskeidenheid op die internet beskikbaar, daar is ook ‘n hidden picture speletjie wat jy op jou foon kan aflaai.
Ons het hieronder ‘n klomp wat jy weereens kan uitprint en as ‘n lekker ysbreker kan gebruik, of saam as gesin kan doen.
Laai Hidden Pictures hieronder in PDF formaat af:
Volg die skakels hieronder na hidden pictures met geestelike temas:
https://algoagemeenskapskerk.com/2017/05/17/hulpbronne-versteekte-prente/https://
algoagemeenskapskerk.com/2017/08/30/kinderkerk-versteekte-prente/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjie idees:
My ki ders is mal daaroor baie dankie
LikeLike