Internet Hulpbronne: Bybelgenootskap – Gratis Aflaaibare Produkte

bybelgenootskap - groot

Ja, jy het reg gelees!!

Vandag wil ons julle vertel van ‘n klompie GRATIS aflaaibare produkte van die Bybelgenootskap. Ons deel altyd skatte waarop ons afkom met julle, en hierdie is beslis ‘n GROOT skat.

Om hierdie gratis materiaal af te laai moet jy ‘n profiel oopmaak, dit kos jou niks en dit gee jou dadelik toegang om al die Bybelgenootskap se gratis materiaal af te laai.

Geletterdheid:

Die gratis materiaal waaroor ons die meeste opgewonde is, is die een oor geletterdheid. Hierdie boekies kry jy op vlak 1 en 2 in Afrikaans, Engels en nog ‘n klomp ander Suid-Afrikaanse tale. Jy kan die volledige boekie in PDF formaat aflaai, die onderwysers se flitskaarte en die onderwyser se gids – ALLES GRATIS!!!!

Hieronder is die beskrywing oor die eerste Bybel doen en leer boek:

“My first Bible Do and Learn Book introduces young children or new readers of any age to basic literacy through the rich history of Bible stories and their colourful characters. It is based on the Do and Learn method which actively involves learners with all their senses in the learning process.”

my 1ste bybel doen en leer boek

Gratis materiaal

Die res van die gratis materiaal is alles in Engels, hier is die lys van wat jy daar sal vind:

  • When times are dark
  • E100 Bible reading plan
  • The Gospels (e-book)
  • The Gospel according to John (e-book)
  • Where to look in the Bible
  • Strength for today
  • The Bible: Hope for all
  • I am she (e-book)
  • I am he (e-book)
  • How should I read my Bible?
  • Healing the hurt
  • I am somebody
  • Roadmap for life (e-book)
  • Mary Jones
  • Living in hope (e-book)
  • Called to care (e-book)
  • Eternal wisdom (e-book)
  • Healing the hurt of rape and abuse
  • Plants, animals and professions in the Bible
  • About the Bible
  • When HIV/AIDS touches your life
  • When you’ve reached the end of the line
  • At work with God (e-book)
  • Comfort from the Word (e-book)
  • When crime and corruption get you down
  • When fear of domestic violence stalks your life
  • Homeless and destitute?

Hieronder is die skakel na die gratis materiaal, onthou dat jy eers ‘n profiel moet oopmaak voordat jy gratis kan aflaai.

https://www.biblesociety.co.za/index.php/resources/downloads

 

 

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s