Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 2, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf.
Kom ons lees die Bybel – Graad 2
Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Wat Jesus ons leer; Wat Jesus vir ons doen; Wonderwerke; Wat kan ek vir Jesus doen en Wees soos goeie vrugtebome.
Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik.
Net ‘n waarskuwing, die handleidings is in WORD formaat, en soos jy verskillende weergawes van WORD gebruik, verander die uitleg. Maak dus eers seker dat die uitleg in orde is voordat jy dit print.
Laai Tuiskategese Graad 2 hieronder in WORD formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof
https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/