Ons volgende paar posts oor huisgodsdiens, is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hy het dit tot ons beskikking gestel om gratis op die Blog beskikbaar te stel.
Hy het vir elke graad ‘n tuiskategese handleiding geskryf vir die gebruik van sy eie gemeentelede. Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: Kom ons lees die Bybel.
Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik.
Net ‘n waarskuwing, die handleidings is in WORD formaat, en soos jy verskillende weergawes van WORD gebruik, verander die uitleg. Maak dus eers seker dat die uitleg in orde is voordat jy dit print.
Laai Tuiskategese Graad 1 hieronder in WORD formaat af:
Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof
https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/