Huisgodsdiens: Graad 1

Ons volgende paar posts oor huisgodsdiens, is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hy het dit tot ons beskikking gestel om gratis op die Blog beskikbaar te stel. Hy het vir elke graad ‘n tuiskategese  handleiding geskryf vir die gebruik van sy eie gemeentelede. Hierdie tuiskategese handleiding se tema is: Kom ons…