Huisgodsdiens: Kom ons lees die Bybel – Graad 4

geometric medical concept white background

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 4, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf.

Kom ons lees die Bybel – Graad 4

Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Grepe uit die Bybel; Bekendes in die Ou Testament; In die voetspore van Jesus; Die Heilige Gees help my en So moet julle bid.

Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis as deel van huisgodsdiens of huisgeloof te gebruik.

Net ‘n waarskuwing, die handleidings is in WORD formaat, en soos jy verskillende weergawes van WORD gebruik, verander die uitleg. Maak dus eers seker dat die uitleg in orde is voordat jy dit print.

Laai Tuiskategese Graad 4 hieronder in WORD formaat af:

Tuiskategese graad vier

Volg die skakel hieronder na ons ander inligting oor Huisgodsdiens / Huisgeloof

https://algoagemeenskapskerk.com/category/huisgodsdiens-huisgeloof/

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s