Bybel Speletjies: Nommers in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Nommers in die Bybel Sjoe, hierdie speletjie het ons nogal laat kopkrap, en ons het self baie daaruit geleer.…

Sondagskool Les: 3. Vrugte van die Gees – Liefde

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Vrugte van die…

Stories: God hou die Hele wêreld in Sy hand

Wie van ons ken NIE hierdie pragtige, ou bekende liedjie uit ons Sondagskool en Kinderkrans dae nie? Dis so jammer dat soos ons grootword ons dit nie altyd meer so glo soos toe ons kinders was nie, VERAL wanneer die lewe moeilike draaie met ons loop en ons so baie vrae het waarop ons nie…

Bybel Speletjies: Ongelukke in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Ongelukke in die Bybel: Die Bybel is een van die interessanste Boeke wat daar is, en dis tyd dat…

Bybel Speletjies: Kinders van die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Kinders van die Bybel: Kinders van die Bybel is ‘n lekker dink speletjie waar leidrade oor bekende kinders van…

Bybel Speletjies: Diere van die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Diere van die Bybel: Nog ‘n Bybel dink-speletjie, hierdie keer oor die diere van die Bybel. Meeste kinders hou…