Bybel Speletjies: Ongelukke in die Bybel

onglukke in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Ongelukke in die Bybel:

Die Bybel is een van die interessanste Boeke wat daar is, en dis tyd dat ons dit weer ontdek, en dit ook vir ons kinders leer.

Weet jy hoeveel ongelukke daar in die Bybel is? Kan jy hulle opnoem? Kom kyk na die leidrade en leer weer bietjie iets nuuts saam met jou kinders.

Ysbreker:

  • Gebruik die ‘musical chairs’ idee, maar in plaas van rondom stoele hardloop, kry elke groep ‘n papier bord waarop’n “Happy Face” geteken is.  Kinders gee die “happy face” aan na die maatjie langs hom/haar en as musiek stop moet die persoon wat die “happy face” het uitsit.  Daar sal ‘n “unhappy face” papier bord wees wat hy/sy dan voor hul moet hou wat uitgeval het. Ongelukke is niks om oor ‘happy’ te wees nie.

3

Hierdie speletjie is in PowerPoint en WORD formaat beskikbaar sodat jy dit kan gebruik volgens jou omstandighede.

Laai die dokumente hieronder af:

Ongelukke in die Bybel WORD

Ongelukke in die Bybel 2 WORD

Ongelukke in die Bybel PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s