Bybel Speletjies: Kinders van die Bybel

kinders vd Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Kinders van die Bybel:

Kinders van die Bybel is ‘n lekker dink speletjie waar leidrade oor bekende kinders van die Bybel gegee word, en daar geraai moet word van wie gepraat word. Dis ideaal vir groter kinders asook vir selgroepe.

Ysbreker:

Hierdie ysbreker is baie oulik om saam met “Kinders van die Bybel” te gebruik om die kinders aan die gang te kry vir die speletjie.

Gebruik die ‘musical chairs’ idee vir hierdie ysbreker, in plaas van rondom stoele hardloop, stuur jy bv. ‘n boksie met vrae in die rondte. Elke keer as die musiek stop dan moet die persoon wat die boksie vashou ‘n vraag uit die boks haal en ‘n vraag beantwoord.

Wees kreatief en kyk na die vrae in die “Kinders van die Bybel” speletjie en skryf vrae neer wat daarby pas, maar meer persoonlik van aard is bv.

  1. Hoeveel broers en susters het jy?
  2. Waar is jy gebore?
  3. Watter soort werk doen jy Pa en of Ma?
  4. Wat is jou gunsteling kos?
  5. Wat is jou gunsteling stokperdjie / tydverdryf?

Hier is ‘n voorbeeld van een van die ‘slides’.

6

Hierdie speletjie is in PowerPoint en WORD formaat beskikbaar sodat jy dit kan gebruik volgens jou omstandighede.

Laai die dokumente hieronder af:

Kinders van die Bybel WORD

Kinders van die Bybel PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s