Bybel Speletjies: Diere van die Bybel

diere vd Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Diere van die Bybel:

Nog ‘n Bybel dink-speletjie, hierdie keer oor die diere van die Bybel. Meeste kinders hou van diere, maar wat weet hulle van die diere van die Bybel?

In hierdie speletjie moet die kinders eers kyk hoeveel diere hulle kan opnoem wat in die Bybel voorkom. Daarna is daar 15 vrae oor spesifieke diere in die Bybel en wat hulle gedoen het, of wat die Bybel oor hulle sê. Elke vraag het ook ‘n teksvers by wat jy as leidraad kan gebruik as die kinders sukkel.

Ysbreker:

Hierdie ysbreker is baie oulik om saam met “Diere van die Bybel” te gebruik om die kinders aan die gang te kry vir die speletjie.

Laat die kinders plastiek diertjies uit ‘n sak trek. Hulle moet dan die geluid wat die dier maak, maak om die ander diere te ‘kry’. Die groepe kan dan oor die dier praat wat hulle getrek het en alles neerskryf wat hulle van die dier weet en dit dan met die res van die groepe deel.

Hier is ‘n voorbeeld van een van die ‘slides’.

1

Hierdie speletjie is in PowerPoint en WORD formaat beskikbaar sodat jy dit kan gebruik volgens jou omstandighede.

Laai die dokumente hieronder af:

Diere van die Bybel WORD

Diere van die Bybel PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s