Bybel Speletjies: Diere van die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Diere van die Bybel: Nog ‘n Bybel dink-speletjie, hierdie keer oor die diere van die Bybel. Meeste kinders hou…