Kinderkerk Les: 1. Vrugte van die Gees – Funaand

Vrugte vd Gees - funaand

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek.

Vrugte van die Gees Funaand:

Ons doen hierdie kwartaal die Vrugte van die Gees met ons kinders by EPIC Jeug – die Seniors sowel as die Kleinspan (Kinderkerk).

Hierdie is die eerste les wat ons met hulle gedoen het in die vorm van ‘n Funaand om die tema en die verskillende konsepte aan hulle bekend te stel.

Alles word in die vorm van speletjies met hulle gedoen, sodat hulle dit beter kan verstaan.

Laai die les hieronder in PDF formaat af:

KINDERKERK LES – Vrugte van die Gees Funaand

Hier is wat ons kinders met Ysbreker 5 – Die boom aktiwiteit gedoen het:

IMG-20180725-WA0004

IMG-20180725-WA0005

Volg die skakel hieronder na ons ander Kinderkerk Lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-kinderkerk/

Volg die skakel hieronder na ons Sondagskool Lesse oor die Vrugte van die Gees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/vrugte-van-die-gees-sondagskool/

 

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s