Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.
Beroepe in die Bybel
Jy kan heerlik kreatief raak met hierdie speletjie en selfs die hele familie daarby insluit.
Hier is so paar idees wat jy saam met die speletjie kan doen.
- Kry artikels of klere wat met die beroepe geassosieer word en laat die kinders dit aantrek en ‘n ‘modeparade’ daarmee doen.
- Gebruik die ‘musical chairs’ idee maar, in plaas van rondom stoele hardloop, stuur jy bv. ‘n boksie met beroepe uit die Bybel in die rondte. Elke keer as die musiek stop dan moet die persoon wat die boksie vashou ‘n beroep uit die boks haal en kyk of hulle weet wat hierdie persoon gedoen het. Gebruik beroepe wat nie deel van die speletjie is nie.
- Vra die kinders in die groep wat hulle eendag wil word as hulle groot is.
Hier is ‘n voorbeeld van een van die ‘slides’.
Laai die dokumente hieronder af:
Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/
Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/
Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:
https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/
[…] https://algoagemeenskapskerk.com/2018/08/31/bybel-speletjies-beroepe-in-die-bybel/ […]
LikeLike