Bybel Speletjies: Nommers in die Bybel

nommers in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens.

Nommers in die Bybel

Sjoe, hierdie speletjie het ons nogal laat kopkrap, en ons het self baie daaruit geleer.

Nommers in die Bybel gaan nie oor die betekenis van nommers nie, maar by watter gebeurtenisse in die Bybel die nommers voorkom. Kom loer gerus daarna en leer saam met ons en jou kinders. Hierdie speletjie werk ook baie goed vir volwasse selle.

Ysbreker:

Hierdie ysbreker is baie oulik om saam met “Nommer in die Bybel” te gebruik om die ‘nommer-tema’ aan die kinders bekend te stel, jy kan nog ‘n hele paar bysit volgens julle omstandighede:

Gebruik ‘n liniaal om die volgende te meet:

  1. Die lengte van die verhoog.
  2. Die lengte van al julle groeplede se arms saam.
  3. Die lengte van die kombuis tafel.
  4. Die lengte van al julle groeplede saam.
  5. Die lengte van al julle groeplede se neuse saam.
  6. Die lengte van die langste kerkbank.
  7. Laat al die groeplede hulle linkervoete in ‘n lang ry sit, en meet dan hoe lank dit is.
  8. Die lengte van almal se duime saam.

Wat is die totaal van alles wat julle gemeet het? …………………………………………………………..

Hier is ‘n voorbeeld van een van die ‘slides’.

ander 1a

Laai die dokumente hieronder af:

Nommers in die Bybel WORD

Opsomming – Nommers in die Bybel WORD

Nommers in die Bybel PPT

Volg die skakel hieronder na ons ander Bybel Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-speletjies/

Volg die skakel hieronder na ons Bybel Aktiwiteite:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/bybel-aktiwiteite/

Volg die skakel hieronder na ons ander Speletjies:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/speletjies/

 

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s