Bybel Speletjies: Nommers in die Bybel

Bybel Speletjies kan aktief of rustig van aard wees. Dit het ‘n Bybelse basis en sluit in PowerPoint Speletjies; Speed Dating; Wie’s wie in die Bybel; Would You Rather; Emoji’s; Charades; Minute-to-Win-it; Matching Games; Tic-Tac-Toe ens. Nommers in die Bybel Sjoe, hierdie speletjie het ons nogal laat kopkrap, en ons het self baie daaruit geleer.…