Saalopening: 9. God se rekords

Hierdie is ons negende Kort boodskap, Saalopening idee. God se rekords Hierdie saalopening sentreer nie rondom ‘n storie soos die voriges nie. Dit begin met ‘n kort inleiding van die boek Guinness World Records, en daag die kinders dan uit om aan drie speletjies deel te neem wat in die boek opgeteken is. Die Guinness…

Huisgodsdiens: Graad 6

Ons volgende huisgodsdiens / huisgeloof post is vir Graad 6, en is deur die internasionaal bekroonde skryfwer, Ds Jan Vermeulen geskryf. Hierdie tuiskategese handleiding se temas is: Eienskappe van God; Hoe moet ons God aanbid en Wie is Jesus vir jou? Die doel van hierdie handleidings is om saam met jou kind by die huis…

Kinderkerk Les: 1. Die Bybel – Inleiding

AGTERGROND: Die Kinderkerk lesse word met ons kinders van Graad R-3 op ‘n Sondagoggend tyens die erediens gedoen. Ons kinders gaan na die Praise and Worship uit na die Kinderkerk toe. Die lesse is ongeveer 30 minute lank en is interaktief sodat die kinders speel speel die Bybelse waarhede kan ontdek. Die Bybel – Inleiding Hierdie is die…

Sondagskool Les: 1. Die Bybel – Inleiding

AGTERGROND: Sondagskool lesse bestaan uit lesse vir Juniors en Seniors. Lesse vir die Juniors is vir Graad 4-6 geskryf en vir Seniors vir Graad 7-12. Lesse word in kleingroep-verband binne ‘n grootgroep aangebied. ‘n Fasiliteerder lei die grootgroep met leiers in die kleingroepe. Senior Sondagskool lesse bestaan uit EPIC lesse asook Sondagskool lesse. Die Bybel –…

Saalopening: 8. Slegte Gewoontes

Hierdie is ons agste Kort boodskap, Saalopening idee. Storie: Slegte Gewoontes ‘n Ryk man het ‘n ou leermeester gevra om sy seun te help om van sy slegte gewoontes ontslae te raak. Die leermeester het die seun deur sy tuin laat stap en hom opdrag gegee om plante te begin uittrek. Die eerstes was klein…