Saalopening: 8. Slegte Gewoontes

8.groot

Hierdie is ons agste Kort boodskap, Saalopening idee.

Storie: Slegte Gewoontes

‘n Ryk man het ‘n ou leermeester gevra om sy seun te help om van sy slegte gewoontes ontslae te raak. Die leermeester het die seun deur sy tuin laat stap en hom opdrag gegee om plante te begin uittrek. Die eerstes was klein plantjies wat hy maklik uitgetrek het. Hoe verder hulle gegaan het, het groter het die plante geraak, en hoe moeilike het dit geraak om dit uit te trek.

Die laaste plant was ‘n koejawelboom wat die seun glad nie uitgetrek kon kry nie. So is dit met slegste gewoontes. Wanneer hulle jonk is, is dit maklik om hulle uit te trek en van ontslae te raak maar wanneer hulle eers gevestig is en behoorlik wortel geskiet het, kan hulle nie sommer ontwortel word nie.

Teksverse: Kolossense 3: 5-17

Praktiese Illustrasie:

Neem ‘n klompie plante saam, van ‘seedlings’ tot groter plante, en vra dan vrywilligers om dit te probeer uittrek.

Laai die saalopening hieronder in PDF formaat af:

8. Saalopening – Slegte Gewoontes

Laai die Storie: Slegte Gewoontes hieronder in PDF formaat af:

Storie: Slegte gewoontes

Volg die skakel hieronder na ons ander saalopening idees:

https://algoagemeenskapskerk.com/category/saalopening/

 

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s